THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery kom op ‘n kabelkarretjie in die middel van ‘n ysige Swede. ‘n Pragtige speurd ...
AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies, terwyl die romanse van Valentynsdag daaroor drup. Ongelukkig is dit nie e ...
Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...
Werkgewers regdeur die land is gemaan om hulle behoorlik te vergewis van die nuwe minimumloon, om te verseker dat hulle aan alle vereistes voldoen. Die regering het bekend gemaak dat die minimumloon ...
Die Kaapste Wynlande-distriksmunisipaliteit sê hy het goeie vordering gemaak in pogings om ‘n brand in die Banhoekvallei by Stellenbosch te bestry. Die brand is gistermiddag aangemeld. Die ...
‘n Sakeman wat aangekla word van die moord op ‘n balju van die hof, is gister aangekeer en het vlugtig in die Tiyani landdroshof buite Giyani in Limpopo verskyn. Die balju moes op ‘n voertuig gaan ...
KwaZulu-Natal se departement van Gesondheid het met siftingstoetse by skole en dagsorgsentrums begin nadat hand-, voet- en mondsiekte in die eThekwini-metrogebied uitgebreek het. Altesaam 117 gevalle ...
Die MK-party se hoofsweep, Mzwanele Manyi en die koukusleier, John Hlophe is volgens berigte in ‘n geskil gewikkel oor Hlophe se toespraak tydens die debat oor die staatsrede. Sommige lede van die ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump sê hy het ‘n lang telefoniese gesprek met die president van Rusland, Wladimir Poetin gevoer, waartydens hulle ooreengekom het om nou saam te werk om die oorlog ...
Die repatriasie-seremonie en gedenkdiens vir die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, is tot vanaand sesuur toe uitgestel. Dit sou vanoggend by die ...
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sê daar is belowende planne om die bedryfsroetes van die Gautrein uit te brei. Lesufi sê dit behels onder meer roetes wat Soweto, Fourways, Lanseria, Mamelodi ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results