Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...
AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies, terwyl die romanse van Valentynsdag daaroor drup. Ongelukkig is dit nie e ...
THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery kom op ‘n kabelkarretjie in die middel van ‘n ysige Swede. ‘n Pragtige speurd ...
Ek wens ek kon bokspring oor BRIDGET JONES: MAD ABOUT THE BOY. As jy jou breinselle afskakel en jou geliefde se hand styf vashou, mag jy popel daaroor. Ai, romanse word darem verglans met fraai mense, ...
Die Polisie in Limpopo het met ‘n ondersoek begin na ‘n taxi-ongeluk gister die lewe van ses mense geëis het en agt ander ernstig beseer is in Marobjane in the Senwabarwana-gebied. Verkeersowerhede sê ...
Werkgewers regdeur die land is gemaan om hulle behoorlik te vergewis van die nuwe minimumloon, om te verseker dat hulle aan alle vereistes voldoen. Die regering het bekend gemaak dat die minimumloon ...
Die Kaapste Wynlande-distriksmunisipaliteit sê hy het goeie vordering gemaak in pogings om ‘n brand in die Banhoekvallei by Stellenbosch te bestry. Die brand is gistermiddag aangemeld. Die ...
Die president en bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad, professor Ntobeko Ntusi, het ‘n beroep op Afrika-lande gedoen om in hulle eie gesondheidstelsels te belê, om te verhoed ...
Die minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, is in die hooggeregshof in Pretoria waar sy ‘n aansoek om ‘n interdik teen die implementering van die Toerisme-ekwiteitsfonds van een-komma-twee ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results