Die dood van 15 noodlenigingswerkers naby Rafah in Gasa is opnuut in die kollig nadat die Israelse weermag erken het sy ...
Die weermag alfabet en die selektiewe gehoorgestremde ontvangsdame. Laat ek verduidelik. As kind was dit lekker om rond te ...
Pres. Wladimir Poetin van Rusland het Maandag beveel dat 160 000 dienspligtiges teen 15 Julie opgeroep moet word.
Die onlangse gebeure in die Demokratiese Republiek van die Kongo het die kollig laat val op die totale ontoereikende en ...
NELSPRUIT. – Pogings om misdaad en onwettige mynbou in Mpumalanga te bekamp, het gehelp dat 16 verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 50-jaar oud, nou agter tralies sit.
Hy sê hulle gaan oor die volgende paar weke meer polisiebronne ontplooi om bendegeweld te bekamp. Die fasiliteit waar die dwelms vandag uitgebrand is, voldoen aan alle regulasies om te verseker dat ...