DIE weermag is nie so effektief soos die polisie as dit by polisiëring werk kom nie.Hulle is opgelei vir oorlog en nie die ...
Ek is ’n mamma van ’n woelige tweejarige seuntjie, ’n vrou vir my man, en ek werk voltyds. Na uurs word my dae gevul met bal ...
’n Beampte by die polisie se openbare orde-eenheid sê hy voel hy kan elke dag siek wees, sodat hy nie hoef werk toe te gaan ...
’n Mens het altyd hoop vir ’n einde aan ’n oorlog. Maar as militêre dokters fokus hulle nie meer daarop nie. Dmytro Mialkovskyi (42) is ’n luitenant van die ...
‘n Vliegtuig met drie kritiek beseerde soldate het gisteraand geland. Die soldate is beseer in gevegte tussen die M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die land. Veertien ...
Die dodetal onder Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo toon ons weermag is nie meer 'n skadu van sy ou self nie. Foto slegs vir illustrasiedoeleindes - SA Solider ...
Na verneem word, is hulle deur M23-rebelle en dié se ally, die Rwandese weermag, aangeval. Sommige politieke partye het die onmiddellike onttrekking geëis van die sowat duisend SA soldate wat nog in ...
As Israel's war against Hamas unfolds, here's all the latest news and information you need to know. Get the latest developments and breaking news right here.