Die dodetal onder Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo toon ons weermag is nie meer 'n skadu van sy ou self nie. Foto slegs vir illustrasiedoeleindes - SA Solider ...
’n Beampte by die polisie se openbare orde-eenheid sê hy voel hy kan elke dag siek wees, sodat hy nie hoef werk toe te gaan ...
’n Beampte by die polisie se openbare orde-eenheid sê hy voel hy kan elke dag siek wees, sodat hy nie hoef werk toe te gaan ...
DIE weermag is nie so effektief soos die polisie as dit by polisiëring werk kom nie.Hulle is opgelei vir oorlog en nie die ...
ENOCH Godongwana, die minister van Finansies, het sy langverwagte begrotingsrede toe gister in die parlement ge­lewer.
Godongwana het belangrike fiskale aanpassings aangekondig om dringende nasionale behoeftes aan te spreek.<iframe ...
’n Mens het altyd hoop vir ’n einde aan ’n oorlog. Maar as militêre dokters fokus hulle nie meer daarop nie. Dmytro Mialkovskyi (42) is ’n luitenant van die ...
Cola is een van die 14 Suid-Afrikaanse soldate wat in Januarie in gevegte tussen die M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die DRK dood is. Mabuyane woon vanoggend Cola se begrafnis in ...
‘n Vliegtuig met drie kritiek beseerde soldate het gisteraand geland. Die soldate is beseer in gevegte tussen die M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die land. Veertien ...